Jaarboeke

Kwaliteitsversekering, evaluering en assessering op sisteemvlak 880


 
Modulekode KEA 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module begin met ‘n samevatting van die beleide en praktyke van kwaliteitsversekering in Suid-Afrika. Dit dien as ‘n verwysingsraamwerk om nasionale en internasionale literatuur oor kwaliteitsversekering, monitering en evaluering op sisteemvlak te bespreek. Deur voorbeelde te analiseer, insluitende die ontwerp van grootskaalse nasionale assesseringsstudies, sal die ontwerp van ‘n kwaliteitsversekerings- of moniteringsprojek bespreek word. Studente sal vaardighede moet kan demonstreer in die ontwerp van ‘n kwaliteitsversekerings- of moniteringsprojek deur die toepassing van relevante konsepte, teorieë en metodologieë.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences